WhatsApp Chat

Die hemelruim verkondig die

eer van god

en die hemelkoepel maak die werk van

sy hande bekend.

Psalm 19:1

Ons leef om Jesus te aanbid met alles wat ons is. By Harties KuierKerk is aanbidding nie net liedere nie, maar ’n ontmoeting met God. 
Aanbidding
Ons glo dat elkeen ’n rol het in God se koninkryk. Of dit nou by die jeug, kinders, gasvryheid of tegniese span is. 
Ons is ’n kerk vir mense .Deur uitreike, gemeenskapsprojekte en liefde-in-aksie wil ons Jesus se hande en voete wees vir ons dorp en verder. 
Uitreike
Calendars
Dienste
Ingeloof jeug
Events
Studente

Nuutste Preek

Hoof Diens

9:00 am