is jy nuut by kuier kerk?
Dis lekker dat jy hier is!
By Harties KuierKerk glo ons dat niemand per ongeluk hier beland nie — God bring mense bymekaar met ’n doel.
By Harties KuierKerk glo ons dat niemand per ongeluk hier beland nie — God bring mense bymekaar met ’n doel.
Wat om te verwag
- Voor die diens kan jy by ons koffie stasie kuier
- Bring jou hele familie saam ons het n program vir kinders en tieners
- By ons voel almal tuis, maak nie saak wie jy is of waar jy vandaan kom nie.
- Na die diens wil ons graag saam met jou kuier en jou deel maak van ons familie
Wanneer en waar
Sondae oggende
9:00 am
