Kids

Amen, Ek sê vir julle: Wie die koninkryk van God nie soos 'n kindjie ontvang nie, sal beslis nie daar ingaan nie.” 

Markus 10:15

Graad: RRR - 6

Ons kleinspan leer Jesus op ’n prettige en interaktiewe manier ken. Aanbidding, storievertelling en aktiwiteite help hulle om ’n liefde vir God te ontwikkel. 

Ingel0of Kids

sondae 

9:00AM

Calendars
Dienste
Ingeloof jeug
Events
Studente

Kontak ons met enige vrae

ons wil graag van jou hoor