Most Recent
leen jy jou ore uit?
May 31, 2026 • Ds. Anton van Zyl
Wat glo jy? Is daar dinge wat jy al vir jare lank glo wat dalk nie waar is nie, goed wat mense dalk vertel wat jy nie eintlik moes hoor nie.
Deel gerus met iemand wat dit vandag nodig het 🤍
Website: https://kuierkerk.org/
Epos: info@kuierkerk.org
